Geseende Paasfees?
Ons preek vanoggend het verwys na die Kruis as Jesus se Kroon; beeldspraak wat ek al ‘n paar maal teëgekom het. Dit beklemtoon Jesus se karakter en keuse so mooi; Jesus het aktief deelgeneem aan die kruisiging tot en met Sy laaste asem. Nie net Read